Oeps, browser niet ondersteund

Voor je onze programma's gaat ontdekken, best je browser updaten of hieronder één van de ondersteunde browsers downloaden.

Google Chrome Download
Firefox Download
Safari Download
Microsoft Edge Download
Opera Download
Skip naar content
VTM Logo
  • Programma's
  • Doe mee
  • TV-gids
Zoeken openen
Ga naarVTM GO - Het gratis videoplatform met de beste Vlaamse programma's
Aanmelden
Ga naar Liefde voor muziek
Stef Bos - Moenie Weggaan Nie

Stef Bos - Moenie Weggaan Nie

Liefde voor muziek

Stef Bos brengt 'Ne Me Quitte Pas' van Jacques Brel.

Moenie weggaan nie

Maak die deur nie toe

 

Hou dit oop vir ons

Ookal is jy moeg 

 

Van weer probeer

En opnuut begin

 

Terwyl ons weert

Dit maak nie sin

 

Ek is nog nie reg

Ek wil nog veg

 

Vir jou vir my

Vir die eeuigheid

 

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

 

Moenie weggaan nie

Ook al is die vuur 

Lankal gedoof

Dis nog nie dood 

 

Die vlamme kan

Weer op n dag 

Soos vroeger brand

 

En hier die tyd

Van verwyt

Gaan verby

 

Solank jy net

Die deur nie sluit

 

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

 

En ek speel vir jou 

Die rol van prins 

Wat veg met n monster 

Om die liefde te vind 

 

En ek vlieg deur 

die wolke

Naar n land van goud

Op n skip met spoke

Almal vir jou

 

Dwars deur die storm

Dwars deur die nag

Solank jy errens

Op my wag

 

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

 

Moenie weggaan nie

Maar as jij gaan 

Kus ek die grond

Volg soos n hond

 

Soos die skadu 

van jou skadu

Herhaal die woorde

Uit jouw mond

 

Want ek is niks

En ek is niemand

Sonder jou

Sonder ons

 

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

 

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

Moenie weggaan nie

 

VTM GO - Het gratis videoplatform met de beste Vlaamse programma's

Kijk live, uitgesteld of gewoon lekker bingewatchen

Kijk opVTM GO - Het gratis videoplatform met de beste Vlaamse programma's
VTM Logo
  • Programma's
  • TV-gids
  • Doe mee
  • Adverteren
  • Route naar VTM
  • Jobs
  • FAQ
  • Nieuwsbrief
  • Gebruiksvoorwaarden
  • Cookiebeleid
  • Privacybeleid
  • Wedstrijdreglement
  • Cookie instellingen
DPGMedia

DPG Media NV - Mediaplein 1, 2018 Antwerpen - RPR Antwerpen nr. 0432.306.234

JepCIM